 | | Who's Online | There are currently, 16 guest(s) and 0 member(s) that are online.
You are Anonymous user. You can register for free by clicking here |
|  |
 | | Login | | Don't have an account yet? You can create one. As a registered user you have some advantages like theme manager, comments configuration and post comments with your name. |
|  |
 | | Exchange Rates | | Base Currency: ZAR |  | | AUD | | 6.57 |
|  | | EUR | | 9.26 |
|  | | GBP | | 11.12 |
|  | | USD | | 7.22 |
|
|
|  |
| | Portal to Upington, Tourism info, Accommodation Upington and region, Businesses, Kgalagadi Transfrontier Park, Kalahari Game Reserve, Entertainment, News and General Information. Kalahari South Africa, Green Kalahari, 4x4 hire, Kalahari Game Reserve. Upington Upington is situated on the banks of the Orange River (which is one of the largest rivers in South Africa). Upington is rich in culture and history. The town was established in 1870. Since 1880 the town has expanded rapidly and is now the commercial, agricultural and educational centre of the Gordonia district. For more information about Upington, click here | |
|
 |  |  |  |  | | Click on images for a quick reference to Upington Accommodation and accommodation in surrounding areas. |
|
All-in-One Accommodation En route to the Transfrontier Kgalagadi Park (mere 50km from Upington),
in the midst of the “Green Desert” on the farm “Uitsig” you will find
the Kalahari Guesthouse & Farmstall. With excellent service and
luxury accommodation. They deliver the African feeling of beauty, |   | Tsantsabane 7Eleven Situated in Postmasburg - 7 Eleven 24hour petrol filling station. |   | Gereformeerde Kerk Upington Die Gereformeerde Kerk Upington is op 17 Januarie 1959 te Melkstroom
op die plaas van dr. AJL Vlok gestig met 40 belydende lidmate. Die
huidige kerkgebou is op 10 Junie 1961 in gebruik geneem. Die gemeente
is dus op 17 Januarie 2009, 50 |   | | More Details... |   | More Details... |   | More Details... |   | | Category: Guest Farms |   | Category: Food Court |   | Category: Churches |   |
|
| ABBA OP UPINGTON | Upington: Aan die einde van die vertoning is die gehoor nie altyd seker of dit werklik die kunstenaars op die verhoog is wat gesing het nie.. so eg vertolk hierdie kunstenaars die ABBA liedjies.
Moenie die kans laat verby glip om ABBA Magic vertoning op 3 September 2010 om 19:00 by die Fanie Malan Saalperdskouseksie aangebied en vir enige navrae kan Ann by 083 459 1376 geskakel word
| Read More... Upington and Surrounding Area |
| | | INTERNASIONALE PLANTVERBRUIKERS FORUM OP KEIMOES WAS GROOT SUKSES! | Die Internasionale Planteverbruikers Forum was 'n unieke geleentheid om soveel plantkundiges en navorsers in Kai! Garib area te verwelkom.
Die volgende Universiteite was teenwoordig: Johannesburg Universiteit,
Pretoria-, Bloemfontein-, Stellenbosch-, Fort Hare-, Botswana-,
Wes-Kaap-, Zululand-, Venda-, Limpopo- en Beloit College USA.. | Read More... Upington and Surrounding Area |
| | | ORANJERIVIER SE PUIK 2010 OES SKOP NUWE ERA VIR WYNE AF | | Met sommige Suid-Afrikaanse wynstreke wat vanjaar 'n 30% afname in hul oesskattings ervaar het, kyk die bedryf met dorstige oë na die Oranjerivier-wynstreek wat 'n buitengewone wynoes gehad het. Volgens Mnr Matthee van Schalkwyk, Oranjerivier Wynkelders se
produksiehoof, was dit 'n baie goeie jaar vir Oranjerivier se vyf
wynkelders wat aan die oewer van die rivier geleë is in die Upington
omgewing.. | Read More... Upington and Surrounding Area |
| |
|
| Events |
Kalahari Kuierfees 2008
|
|
|
Kuierfees 2008 spog die jaar met vele talentvolle kunstenaars. Die Tropika Mej. Kalahari Kuierfees 2008 beloof om oudergewoonte weer een van die hoogtepunte van die Kuierfees te wees. Kom wees deel van 'n wonderlike fees die jaar. Lees Meer
|
| |
| |
| | |
|
Affiliates
|
|